Vrystaatse skool wen splinternuwe kombuis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Thabang Primary School in Bethlehem in die Vrystaat het Dinsdag ’n reuseprys van Tiger Brands Foundation ontvang: Die skool spog binnekort met ’n splinternuwe kombuis ter waarde van R700 000. In die foto is Hugo Cuter, Neo Sedidi, Eugene Absolom en Dimakatso Khupelo tydens die oorhandiging van die pryse.
Die Thabang Primary School in Bethlehem in die Vrystaat het Dinsdag ’n reuseprys van Tiger Brands Foundation ontvang: Die skool spog binnekort met ’n splinternuwe kombuis ter waarde van R700 000. In die foto is Hugo Cuter, Neo Sedidi, Eugene Absolom en Dimakatso Khupelo tydens die oorhandiging van die pryse.

’n Skool in die Oos-Vrystaat sal binnekort met ’n splinternuwe kombuis spog nadat hy die regering se voedingsprogramkompetisie vir nasionale skole gewen het.

Die Thabang Primary School in Bethlehem wen ’n kombuisopknapping ter waarde van R700 000 om hul 1 070 leerlinge elke dag met gesonde kos aan te hou voed.

Tiger Brands Foundation (TBF) het Dinsdag die oorhandiging aan die skool gemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos