Winckler roep glo ouers saam oor laerskool se transgender kind

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Heinz Winckler
Heinz Winckler

Die sanger Heinz Winckler is deel van ’n groep ouers wat besig is met ’n “interne proses” en “gesprekke” met ’n laerskool wat besluit het om ’n transgender kind wat as meisie identifiseer, so te behandel.

Wynand Cillié, hoof van die Laerskool De Hoop in Somerset-Wes, het Rapport se vrae oor die kwessie die afgelope week na die Wes-Kaapse onderwysdepartement verwys.

Bronagh Hammond, die departement se kommunikasiehoof, sê die leerling, wat al die afgelope paar jaar in die Laerskool De Hoop is, se ouers het in Augustus versoek dat die skool hul kind as vroulik behandel, ingevolge die skool se gedragskode en met spesifieke verwysing na kleredrag, haarstyl en sport.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Sekhukhune United FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Tottenham 0
Norwich City 0
besig om te laai... Regstreeks
Manchester United 0
Crystal Palace 0
besig om te laai... Regstreeks
Leeds United 0
Brentford 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos