Deel

Woede oor Maties vroue in manskoshuise wil laat bly

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prof. Wim de Villiers, visekanselier van die Universiteit Stellenbosch.
Prof. Wim de Villiers, visekanselier van die Universiteit Stellenbosch.

Die Universiteit Stellenbosch (US) wil blykbaar vier van hul manskoshuise van volgende jaar vir vroue oopstel.

Onder die koshuise wat oorweeg word, is Dagbreek, een van die oudste en mees tradisieryke koshuise op Stellenbosch wat reeds in 1921 amptelik geopen is. Die ander is Huis Visser, Huis Marais en Helshoogte.

Die besluit om manskoshuise oop te stel en veral die manier waarop dit geneem is, het talle Stellenbossers warm onder die kraag. Hulle beskuldig die visekanselier, prof. Wim de Villiers, en die rektoraat van onderduimsheid en sê die besluit is op oneerlike en agterbakse wyse geneem sonder dat dit op die universiteitsraad bespreek is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 524/4
Ireland 172/10 & 122/3
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos