'Oscar het nog nooit gesê hoekom hy geskiet het'

akkreditasie
Adv. Barry Roux, SC, in die appèlhof in Bloemfontein.Foto: Mlungisi Louw
Adv. Barry Roux, SC, in die appèlhof in Bloemfontein.Foto: Mlungisi Louw

Deur nie ter versagting van vonnis te getuig nie, het die lemnaeler Oscar Pistorius (30) ’n gulde geleentheid deur sy vinger laat glip om die hof in sy vertroue te neem oor hoekom hy gemoor het.

Ernstige vrae oor hoekom Pistorius die vier skote in die vroeë oggendure van Valentynsdag 2013 deur ’n toe toiletdeur in sy destydse huis in Pretoria-Oos geskiet en sy meisie, Reeva Steenkamp, getref het, is Vrydag in die appèlhof in Bloemfontein gevra.

Uitspraak in ’n aansoek van die staat dat die vonnis van ses jaar wat dié eertydse paralimpiese held verlede jaar in Julie in die hooggeregshof in Pretoria opgelê is, verswaar moet word, is voorbehou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.26
-0.0%
Rand - Pond
19.68
+0.7%
Rand - Euro
16.70
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,791.39
+0.1%
Silwer
20.45
+0.7%
Palladium
2,274.21
-0.7%
Platinum
954.25
-0.7%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,215
-0.6%
Alle aandele
70,935
-0.5%
Hulpbronne 10
64,311
-2.3%
Industriële 25
86,885
-0.2%
Finansiële 15
16,087
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos