book-icon Uitgawe Hy beweer verpleërs wou hom doodmaak

Pistorius word dag en nag dopgehou

akkreditasie
Oscar Pistorius
Oscar Pistorius

Oscar Pistorius was die afgelope week in die gevangenis onder selfmoordbewaking nadat hy ernstige gewrigbeserings opgedoen het wat hom in die Kalafong-hospitaal laat beland het.

Die geheimsinnigheid oor die voorval het hierdie week verder verdiep toe dit ook aan die lig gekom het dat die veroordeelde atleet glo drie weke gelede ’n klag van poging tot moord teen die tronkverpleërs ingedien het.

Kort nadat hy na die Kgosi Mampuru II-tronk in Pretoria teruggekeer het, het Pistorius ’n formele klag by die tronkowerheid gelê waarin hy beweer dat drie verpleërs hom probeer doodmaak het deur vir hom “toksiese” medisyne te gee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.44
+0.1%
Rand - Pond
19.88
-0.3%
Rand - Euro
16.72
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,777.19
-0.1%
Silwer
20.19
-0.4%
Palladium
2,154.50
+0.1%
Platinum
938.50
+0.1%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos