Reeva se ma wil nou afsluiting hê

akkreditasie
June Steenkamp (middel) Vrydag in die voorste ry van die appèlhof in Bloemfontein. By haar is haar goeie vriendin, Jennifer Strydom (links) en Tania Koen, prokureur. Foto: Mlungisi Louw
June Steenkamp (middel) Vrydag in die voorste ry van die appèlhof in Bloemfontein. By haar is haar goeie vriendin, Jennifer Strydom (links) en Tania Koen, prokureur. Foto: Mlungisi Louw

June Steenkamp, Reeva se ma, is gretig om – met nog net een hofsitting wat voorlê – oplaas afsluiting oor haar vermoorde dogter se dood te kry.

Steenkamp was Vrydag op die voorlaaste hofsitting in die appèlhof in Bloemfontein te emosioneel om self met die media te praat. Tania Koen, haar prokureur, het gesê dis vir haar baie moeilik.

Die staat het gevra Oscar Pistorius se vonnis van ses jaar tronkstraf moet verswaar word. Uitspraak is voorbehou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.42
+0.2%
Rand - Pond
19.84
-0.0%
Rand - Euro
16.69
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,775.44
-0.2%
Silwer
20.15
-0.6%
Palladium
2,160.00
+0.4%
Platinum
936.00
-0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos