Lieweheersbesie, maar vrou het baie!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nadiia Komarowa wys haar huis in Dnipro, Oekraïne. As versamelaar hou sy die rekord vir die meeste lieweheersbesie-artikels. Sy besit 5 555 stukke. Foto: REUTERS
Nadiia Komarowa wys haar huis in Dnipro, Oekraïne. As versamelaar hou sy die rekord vir die meeste lieweheersbesie-artikels. Sy besit 5 555 stukke. Foto: REUTERS

’n Vrou van Oekraïne hou nou die rekord vir die meeste lieweheersbesie-artikels.

Nadiia Komarowa se versameling bestaan uit 5 555 stukke. Haar versameling is so indrukwekkend dat Guinness World Records haar erken as die grootste versamelaar van lieweheersbesie-artikels.

Komarowa sê haar liefde vir lieweheersbesies het nog voor haar geboorte begin. Haar pa het glo vir haar ma ’n kunswerk van ’n meisietjie met ’n rokkie met kolle op, soos dié van ’n lieweheersbesie, present gegee toe sy Komarowa verwag het. Die kunswerk het bo Komarowa se bed gehang regdeur haar kinderjare. Later het ’n maatjie vir haar ’n borsspeld met ’n lieweheersbesie op gegee en só het haar versameling begin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.41
+0.2%
Rand - Pond
19.83
-0.0%
Rand - Euro
16.70
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,774.77
-0.3%
Silwer
20.14
-0.7%
Palladium
2,154.71
+0.1%
Platinum
935.65
-0.3%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos