Was die EFF se veelbesproke #NationalShutdown-betogings Maandag toe ’n sukses?
Sommige sal sê dit was ’n algehele mislukking en dat die EFF net weer die kollig wou gaps met politieke teater waarmee hy homself probeer relevant hou voor aanstaande jaar se verkiesing.
Die EFF en sy bondgenote roem (uiteraard) daarop dat dit ’n reuse-sukses was.