‘5 800 amptenare wat R350-toelaag steel, moet vir goed uitgeskop word’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kan Lindiwe Sisulu, minister van toerisme, die volgende president van die ANC word?Indien ’n kandidaat van die faksie vir radikale ekonomiese transformasie soos Sisulu einde vanjaar verkies word, kan die land ’n redelike drastiese ideologiese skuif en koersverandering ondergaan. Foto: Getty Images
Kan Lindiwe Sisulu, minister van toerisme, die volgende president van die ANC word?Indien ’n kandidaat van die faksie vir radikale ekonomiese transformasie soos Sisulu einde vanjaar verkies word, kan die land ’n redelike drastiese ideologiese skuif en koersverandering ondergaan. Foto: Getty Images

Die DA sal nie rus totdat die derduisende staatsamptenare wat die R350-toelaag vir werkloses “gesteel” het, dié miljoene rande terugbetaal én heeltemal uit die staatsdiens uitgeroei word nie.

Dr. Mimmy Gondwe, ’n DA-woordvoerder oor staatsdiens en administrasie, het Sondag so gesê toe sy namens haar party die ondersoek verwelkom het van 5 812 staatsamptenare wat bedrieglik aansoek gedoen en die R350-toelaag van gesamentlik R5,8 miljoen ontvang het.

Die regering het dié toelaag deur die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) tydens die piek van die Covid-19-pandemie aan werkloses en ander kwesbare Suid-Afrikaners begin toeken om die las van die pandemie op hulle te verlig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.74
-1.3%
Rand - Pond
19.94
-0.9%
Rand - Euro
17.07
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.38
-1.2%
Rand - Jen
0.12
-1.6%
Goud
1,760.52
-0.2%
Silwer
19.16
-0.3%
Palladium
1,957.00
+0.9%
Platinum
861.50
-0.8%
Brent-ruolie
102.77
-10.4%
Top-40
59,725
+1.3%
Alle aandele
65,805
+1.2%
Hulpbronne 10
60,860
+2.4%
Industriële 25
81,131
+1.0%
Finansiële 15
14,439
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos