63 000 griefskrifte oor gelykheidswet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tydens die lofprysing-en-aanbidding Sondag in die Toyota-stadion, met past. Deon Bosch, een van die gebedsleiers, regs in die voorgrond. Foto: Marita Herselman
Tydens die lofprysing-en-aanbidding Sondag in die Toyota-stadion, met past. Deon Bosch, een van die gebedsleiers, regs in die voorgrond. Foto: Marita Herselman

Meer as 63 000 mense het deur die burgerregtegroep DearSA kommentaar by die departement van justisie ingedien oor die wysigingswetsontwerp op die sogenaamde gelykheidswet.

Dit volg nadat die departement die indien van skriftelike voorleggings daaroor tot die einde van Junie verleng het.

Rapport het in Junie berig dat geloofsorganisasies soos Freedom of Religion SA (For SA), die NG Kerk, die Gereformeerde Kerke in Suider-Afrika (GKSA), die Volle Evangelie Kerk van God in Suidelike Afrika, die Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes asook AfriForum en Sakeliga hul teenkanting teen voorgestelde wysigings aan die wet op die Bevordering van Gelykheid en Voorkoming van Onbillike Diskriminasie in skriftelike voorleggings te kenne gee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.19
-0.1%
Rand - Pond
19.84
-0.3%
Rand - Euro
16.87
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,812.74
+0.1%
Silwer
21.46
+1.6%
Palladium
1,974.00
+1.4%
Platinum
944.50
-0.1%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,493
+0.8%
Alle aandele
69,211
+0.8%
Hulpbronne 10
71,884
+1.6%
Industriële 25
77,167
+0.2%
Finansiële 15
15,901
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos