Aansoeke om verblyfreg móét afgehandel word – DA

akkreditasie
David Maynier, LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede.  Foto: Malherbe Nienaber
David Maynier, LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede. Foto: Malherbe Nienaber

Die besluit van die departement van binnelandse sake om glad nie vanjaar enige aansoeke van buitelanders vir permanente verblyfreg in Suid-Afrika te verwerk nie, is kortsigtig en in ’n tyd wanneer die land júís beleggings nodig het.

Met die bestaande wagtydperk van tot vyf jaar vir buitelanders om hul aansoeke om permanente verblyfreg deur dié departement te laat verwerk, sal dié moratorium op die uitreiking van die permitte die reeds problematiese proses net nóg vererger.

So sê David Maynier, Wes-Kaapse LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede, in sy versoek aan Aaron Motsoaledi, minister van binnelandse sake, om dringend by die situasie in te gryp.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 22/0
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+0.1%
Rand - Pond
20.97
+0.1%
Rand - Euro
17.86
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,789.00
+0.3%
Silwer
22.44
-0.3%
Palladium
1,854.01
+0.0%
Platinum
963.52
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,270
-0.4%
Alle aandele
72,686
-0.4%
Hulpbronne 10
69,343
-1.1%
Industriële 25
95,921
-0.1%
Finansiële 15
14,259
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos