Ace se assistent sál met staat saamwerk – NVG

akkreditasie
Moroadi Cholota, voormalige persoonlike assistent van Ace Magashule toe hy nog Vrystaatse premier was.
Moroadi Cholota, voormalige persoonlike assistent van Ace Magashule toe hy nog Vrystaatse premier was.

Die voormalige persoonlike assistent van Ace Magashule, eertydse premier van die Vrystaat, sál met die staat saamwerk in die sogenaamde asbesdaksaak.

Sipho Ngwema, woordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag (NVG), het Maandag bevestig dat Moroadi Cholota vir die staat sal getuig.

Dit kom ná mediaberigte die naweek dat Cholota sê sy het nog nie ingestem om met die staat saam te werk nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos