Ace se landboudorpie in Vrystaat sink finaal – DA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ace Magashule
 Foto: Mlungisi Louw
Ace Magashule Foto: Mlungisi Louw

’n Landboudorpie wat voorgehou is as die “vlagskipprojek” van Operasie Hlasela, die welsynsprojek van Ace Magashule, voormalige premier van die Vrystaat, “het finaal gesink”.

Dr. Roy Jankielsohn, Vrystaatse DA-leier, sê ná ’n toesigbesoek aan die Diyatalawa-landboudorpie tussen Harrismith en Kestell, “die projek van sowat R150 miljoen is verwoes”.

“Inwoners van dié dorpie probeer oorleef op skrootmateriaal van die projek waarop hulle aas,” sê hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.24
-0.2%
Rand - Pond
19.82
-0.1%
Rand - Euro
16.78
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,789.14
-0.2%
Silwer
20.31
-1.4%
Palladium
2,289.00
+1.5%
Platinum
960.50
+1.5%
Brent-ruolie
97.40
+1.1%
Top-40
64,617
+2.3%
Alle aandele
71,265
+2.1%
Hulpbronne 10
65,851
+2.1%
Industriële 25
87,063
+2.8%
Finansiële 15
15,964
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos