ActionSA het nou ’n ‘afkorting’ vir stembriewe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Net die foto van die wyksraadslid en die Action SA-embleem verskyn op sekere stembriewe vir wyke in Gauteng.
Net die foto van die wyksraadslid en die Action SA-embleem verskyn op sekere stembriewe vir wyke in Gauteng.
action SA

Kiesers sal nie weer sukkel om ActionSA se naam op ’n stembrief te kry nie.

Die party het nou amptelik ook ’n “afkorting” vir sy naam by die Verkiesingskommissie (OVK) geregistreer nadat sy versuim om dit te doen, daartoe gelei het dat net sy embleem, en nie sy naam nie, op stembriewe vir wyksraadslede in die afgelope plaaslike verkiesing verskyn het.

Dit, sê die party, het hom baie stemme gekos.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos