AfriForum neem ‘1ste stap’ om Grace Mugabe te vervolg

akkreditasie
Grace Mugabe, voormalige presidentsvrou van Zimbabwe. Foto: Daily Sun
Grace Mugabe, voormalige presidentsvrou van Zimbabwe. Foto: Daily Sun

AfriForum sal seker maak Grace Mugabe kry haar dag in die hof, nadat sy glo ’n Suid-Afrikaanse model aangerand het.

Die burgerregteorganisasie dien vandeesweek ’n aansoek in die hooggeregshof in Pretoria in om die minister van internasionale betrekkinge en samewerking se besluit verlede jaar – om diplomatieke immuniteit aan die voormalige presidentsvrou van Zimbabwe toe te staan – tersyde te laat stel.

AfriForum het Dinsdag in ’n verklaring gesê ’n suksesvolle aansoek baan die weg vir die nasionale vervolgingsgesag (NVG) om Mugabe te vervolg op aanklag van aanranding met die opset om ernstig te beseer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.7%
Rand - Pond
20.73
+0.7%
Rand - Euro
17.25
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,839.73
-0.1%
Silwer
24.14
-0.1%
Palladium
2,044.50
+2.1%
Platinum
1,047.00
+2.0%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,484
-0.0%
Alle aandele
76,129
-0.1%
Hulpbronne 10
77,296
+0.4%
Industriële 25
95,390
-0.2%
Finansiële 15
15,106
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos