Alle eiendom sal onteien kan word, maan VL

akkreditasie
Temperature in die Wes-Kaap kan teen 2050 met tussen 1,5 °C en 3 °C styg. Daar word verwag dat baie hoë temperature en hittegolwe meer algemeen sal voorkom, Foto: Charles Smith
Temperature in die Wes-Kaap kan teen 2050 met tussen 1,5 °C en 3 °C styg. Daar word verwag dat baie hoë temperature en hittegolwe meer algemeen sal voorkom, Foto: Charles Smith

Vrystaat Landbou (VL) sê nie net grondeienaars nie, maar alle besitters van eiendom moet beswaar aanteken teen die regering se planne om onteiening toe te pas.

Die organisasie sê daar is twee wetgewende prosesse ter sprake wat daarop gemik is om ’n beginsel vas te stel dat grond teen nul vergoeding onteien kan word.

Die een proses behels ’n onteieningswetsontwerp en die ander is die konsepproses vir die 18de wysigingswetsontwerp van die Grondwet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Dumka Daredevils 189/4
Singhbhum Strikers 42/4
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.49
-0.1%
Rand - Euro
16.83
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.05
-0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,826.23
+0.2%
Silwer
21.30
+0.7%
Palladium
1,891.50
+1.0%
Platinum
921.00
+1.0%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
62,094
+0.9%
Alle aandele
68,375
+0.8%
Hulpbronne 10
66,979
+2.3%
Industriële 25
80,523
+0.4%
Finansiële 15
15,427
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos