Alle Suid-Afrikaners sal teen 2024 gratis data hê, sê minister

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash
Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash

Alle Suid-Afrikaners sal danksy “gratis basiese data” teen 2024 toegang tot die internet hê.

Dít is volgens Khumbudzo Ntshavheni, minister van kommunikasie en digitale tegnologie, die regering se verbintenis.

Sy het Suid-Afrikaners Vrydag op ’n nuuskonferensie in Pretoria ingelig oor die vordering wat gemaak word om huishoudings met analoogtelevisiestelle of -seine landwyd voor die sperdatum, 30 Junie, na digitale seine te laat migreer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.26
-0.2%
Rand - Pond
19.82
-0.1%
Rand - Euro
16.77
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,786.09
-0.4%
Silwer
20.27
-1.5%
Palladium
2,286.28
+1.4%
Platinum
959.25
+1.4%
Brent-ruolie
97.40
+1.1%
Top-40
64,617
+2.3%
Alle aandele
71,265
+2.1%
Hulpbronne 10
65,851
+2.1%
Industriële 25
87,063
+2.8%
Finansiële 15
15,964
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos