Ambassadeur se blink lewe – met hope skuld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Librada El Asumu op Nuwejaarsdag vanjaar op Facebook.  Foto: Facebook
Librada El Asumu op Nuwejaarsdag vanjaar op Facebook. Foto: Facebook

Dit gaan broekskeur by Ekwatoriaal-Guinee se ambassade in Colbyn, Pretoria. Maar die land se ambassadeur in Suid-Afrika laat nie toe dat dít haar voorliefde vir die fynere dinge in die lewe ontspoor nie.

Dit terwyl haar personeel reeds maande lank sukkel om hul salarisse te kry en in die donker, sonder internetverbinding, moet werk.

’n Onderneming wat duur Persiese tapyte aan die land se ambassadeur verkoop het, kla boonop hulle is aangesê om die tapyte terug te vat nadat dit reeds gebruik is. En selfs ’n kragopwekker was nie “stil” genoeg na die ambassadeur se smaak nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 52/4
Dolphins 6/0
besig om te laai... Regstreeks
Lions 124/4
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 137/4
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.36
+1.1%
Rand - Pond
21.34
+0.7%
Rand - Euro
18.29
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.85
+0.9%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,798.83
-0.2%
Silwer
22.69
-0.3%
Palladium
1,926.50
-0.9%
Platinum
1,030.50
-1.3%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,552
-0.5%
Alle aandele
74,654
-0.5%
Hulpbronne 10
74,086
-2.5%
Industriële 25
92,097
-0.1%
Finansiële 15
15,549
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos