Die ANC en sy alliansievennote beplan ’n massa-veldtog én “regstrategie” teen die “teleurstellende besluit” om Janusz Walus op parool vry te laat.
Dit sluit ’n betoging Saterdag voor die konstitusionele hof in Johannesburg in.
Die regerende party en sy alliansievennote, die SAKP en Cosatu, het dié plan van aksie Donderdagmiddag aangekondig.