Deel

ANC en regering het Oliver Tambo ‘verraai’ – Zondo

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hoofregter Raymond Zondo Foto: Argief/Gallo Images
Hoofregter Raymond Zondo Foto: Argief/Gallo Images

Die ANC en regering het die struggle-strydros Oliver Tambo “verraai” omdat hulle staatskaping onder oudpres. Jacob Zuma en die Guptas in Suid-Afrika toegelaat het.

Hoofregter Raymond Zondo het Vrydag geen doekies hieroor omgedraai nie toe hy die O.R. Tambo-gedenklesing oor geregtigheid, demokrasie en die oppergesag van die reg by die Fort Hare-Universiteit in Alice in die Oos-Kaap gelewer het.

“Die nasionale uitvoerende komitee (NUK) van die ANC se versuim om (in 2013) ’n aanbeveling van sy eie struktuur, die integriteitskommissie, (dat Zuma as staatshoof opsy moet staan) te implementeer, het daartoe gelei dat die Guptas miljarde rande in belastingbetalersgeld landuit geneem het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10 & 123/4
India 296/10
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 184/10
West Indies 185/6
Rand - Dollar
18.71
+0.7%
Rand - Pond
23.53
+0.6%
Rand - Euro
20.11
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.61
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,009.53
-0.0%
Palladium
1,324.51
-2.7%
Goud
1,961.68
-0.2%
Silwer
24.29
+0.1%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,602
-0.1%
Alle aandele
76,936
-0.1%
Hulpbronne 10
68,393
-1.2%
Industriële 25
102,984
-0.4%
Finansiële 15
15,877
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos