ANC gee ‘onheilige koalisie’ skuld dat onteieningswet misluk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Die ANC het die opposisiepartye in die Nasionale Vergadering (NV) Dinsdag daarvan beskuldig dat hulle as ’n “onheilige koalisie” teen hom saamgespan het om te keer dat onteiening sonder vergoeding ’n werklikheid word.

Tog het dr. Mathole Motshekga (ANC), voorsitter van die parlementêre ad hoc-komitee wat die proses aangedryf het, in ’n hoogs emosionele debat gesê die ANC het ander maniere tot sy beskikking om te verseker dat die mense van Suid-Afrika grond kry.

Die ANC moes 267 stemme kry om die vereiste tweederde-meerderheid te behaal. Hy kon net 204 bymekaar kry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.13
+0.8%
Rand - Pond
20.50
-0.2%
Rand - Euro
17.16
-0.2%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,834.78
0.0%
Silwer
24.30
+0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos