Tug dié twee, vra ANC-jeug

akkreditasie
Nonceba Mhlauli Foto: City Press
Nonceba Mhlauli Foto: City Press

Die ANC-jeugliga gaan nie langer toekyk hoe die erge faksiegevegte onder die ouer leiers dié party “uitmekaarskeur nie”.

Dít was Maandag die duidelike boodskap van die ANC-jeugliga se nasionale taakspan aan pres. Cyril Ramaphosa en die res van die ANC se topleierskap.

Dié taakspan van 35 het die afgelope naweek sy heel eerste vergadering gehou in Benoni, waar hulle deur onder andere Ramaphosa, oudpres. Kgalema Motlanthe en Ace Magashule, beleërde ANC-sekretaris-generaal, toegespreek is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+0.1%
Rand - Pond
20.86
+0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.08
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,839.94
-0.0%
Silwer
24.16
+0.0%
Palladium
1,999.00
-0.2%
Platinum
1,027.50
+0.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,176
0.0%
Hulpbronne 10
77,000
0.0%
Industriële 25
95,623
0.0%
Finansiële 15
15,206
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos