ANC kan net uit as verrys as hy skeur – Phosa

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Mathews Phosa   Foto: Gallo Images
Dr. Mathews Phosa Foto: Gallo Images

Die ANC sal moet skeur om homself te kan vernuwe op die radikale manier wat nodig is om hom by die stembus te red, sê dr. Mathews Phosa, voormalige ANC-leier en struggle-veteraan.

“Die ANC moet hergebore word. As dit nie gebeur nie, sal hy doodgaan. In 2024 sal hy die verkiesing verloor.”

Hy het Donderdag in ’n seminaar by die tersiêre instelling Stadio se Centurion-kampus, waar hy ’n prys ontvang het vir sy bydrae tot goeie regering, gesê die ANC is ’n “bloeiende dier”. Die momentum is teen hom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos