ANC ‘kry glo geld om diplomate aan te stel’

akkreditasie
Tony Leon
Tony Leon

’n Nuwe skandaal kan losbars in die ANC ná bewerings dat die party geld van voornemende ambassadeurs en diplomate kry in ruil vir hul aanstellings.

Dit kom nadat senior amptenare van die departement van internasionale betrekkinge (Dirco) ’n brief aan die Zondo-kommissie gerig het om onder meer te vra dat bewerings van korrupsie oor dié aanstellings ondersoek word.

Tony Leon, voormalige DA-leier en wat ook van 2009 tot 2012 gedien het as ambassadeur in Argentinië, sê hoewel dit nie noodwendig onwettig is as mense geld aan die ANC betaal in ruil vir poste nie, sou so ’n befondsingsmodel oneties wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.42
+0.2%
Rand - Pond
19.84
-0.0%
Rand - Euro
16.69
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,775.44
-0.2%
Silwer
20.15
-0.6%
Palladium
2,160.00
+0.4%
Platinum
936.00
-0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos