Staatsgeld: ‘Dagvaar Ramaphosa om te sê oor misbruik’ – ANC-LP

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa, die ANC-leier. Foto: Sarel van der Walt
Pres. Cyril Ramaphosa, die ANC-leier. Foto: Sarel van der Walt

’n Interne herrie broei in die ANC-koukus nadat ’n ANC-LP geëis het dat pres. Cyril Ramaphosa aan die parlement verslag doen oor onlangse uitlatings dat belastingbetalersgeld glo misbruik is om interne ANC-leierskapveldtogte te finansier.

Netwerk24 het Dinsdag vertroulik verneem dat Pemmy Majodina, ANC-hoofsweep, egter ’n stokkie probeer steek voor dié versoek van Mervyn Dirks, die ANC-LP, aan die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor).

In ’n interne brief aan Dirks wat Majodina Maandagaand ná ’n vergadering oor die aangeleentheid geskryf het, word hy opdrag gegee om sy vroeëre brief aan Mkhuleko Hlengwa, Skoor-voorsitter, terug te trek. Hy is ook versoek om sy brief van onttrekking teen Dinsdagoggend aan Majodina se kantoor te stuur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.08
-1.0%
Rand - Pond
19.85
+0.2%
Rand - Euro
16.84
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-2.0%
Goud
1,816.59
+0.1%
Silwer
21.40
-1.1%
Palladium
2,006.50
-2.4%
Platinum
938.25
-1.9%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos