ANC se binnegevegte, Eskom-sabotasie ‘hou nie verband’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pule Mabe, ANC-woordvoerder. Foto: Daily Sun
Pule Mabe, ANC-woordvoerder. Foto: Daily Sun

Daar is geen verband tussen die binnegevegte in die ANC en die beweerde sabotasie by Eskom nie.

So het Pule Mabe, ANC-woordvoerder, Sondag gesê toe Netwerk24 by hom wou weet of dit die geval is dat diegene wat Eskom saboteer dit met opset doen om pres. Cyril Ramaphosa se posisie as leier van die party in die gedrang te bring.

Die ANC sal in Desember op die party se nasionale konferensie in Johannesburg vir sy topleiers stem. Drs. Zweli Mkhize en Nkosazana Dalmini-Zuma sal na verwagting met Ramaphosa om die posisie van ANC-leier meeding.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 41/2
Dolphins 6/0
besig om te laai... Regstreeks
Lions 16/1
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 67/2
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.36
+1.1%
Rand - Pond
21.30
+0.9%
Rand - Euro
18.28
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.83
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,798.85
-0.2%
Silwer
22.66
-0.4%
Palladium
1,917.50
-1.4%
Platinum
1,032.23
-1.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,284
-0.9%
Alle aandele
74,412
-0.8%
Hulpbronne 10
73,822
-2.9%
Industriële 25
91,810
-0.4%
Finansiële 15
15,454
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos