ANC sê hy sal steeds pas van grondhervorming versnel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Die ANC sal voortgaan om sy Nasrec-konferensiebesluit van 2017 uit te voer om die pas van grondhervorming te versnel, al kon hy nie daarin slaag om art. 25 van die Grondwet te verander om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak nie.

Die party het Woensdagaand in ’n verklaring gesê die onteiening van grond sonder vergoeding was net een van baie maniere wat die konferensie voorgestel het om nuwe lewe aan die grondhervormingsproses te gee.

Die ANC sê die Nasrec-konferensie het dit duidelik gemaak geeneen van die maniere waarop dit gedoen word, moet ’n nadelige uitwerking hê op die ekonomie, landbouproduksie en voedselsekerheid nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos