ANC se steun daal tot onder 40%

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Die ANC staan op die punt om politieke beheer oor nóg twee metrorade – eThekwini en Nelson Mandelabaai – te verloor met mosies van wantroue wat na verwagting nog hierdie week teen dié twee metro's se ANC-burgemeesters ingedien gaan word.

Boonop toon ’n plofbare ANC-peiling dat die party se steun in vryval is, verneem Rapport. Minder as 40% van kiesers steun nou die regerende party.

Die ANC se syfers word bevestig deur nóg ’n vertroulike landwye peiling wat toon dat die ANC slegs 38% van steun onder kiesers geniet, agt persentasiepunte minder as wat die ANC landwyd in verlede jaar se munisipale verkiesing in November getrek het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos