ANC skop groep militêre veterane uit Luthuli-huis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Lede van Umkhonto we Sizwe bewaak vroeër vanjaar oudpres. Jacob Zuma se Nkandla-woning in KwaZulu-Natal. Foto: Tebogo Letsie
Lede van Umkhonto we Sizwe bewaak vroeër vanjaar oudpres. Jacob Zuma se Nkandla-woning in KwaZulu-Natal. Foto: Tebogo Letsie

Die ANC het Dinsdagaand lede van die organisasie Liberation Struggle War Veterans (LSWV), wat oudstryders van onder meer Umkhonto we Sizwe (MK), militêre vleuel van die ANC, die PAC se gewapende vleuel (Apla), en die Azananian National Liberation Army (Azanla) verteenwoordig, uitgeskop uit Luthuli-huis, die ANC se hoofkwartier in Johannesburg.

Dit was omdat die beswaarmakers volgens die ANC Covid-19-regulasies oortree het.

Die oudstryders het Maandag by Luthuli-huis opgedaag en geëis om met adj.pres. David Mabuza, onderleier van die ANC en voorsitter van die presidensiële taakspan oor militêre veterane, te praat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 122/10
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 42/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.1%
Rand - Pond
19.99
-1.0%
Rand - Euro
16.85
-1.1%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.6%
Goud
1,781.12
-0.1%
Silwer
24.15
-0.6%
Palladium
1,995.50
-3.7%
Platinum
1,046.00
-0.4%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.8%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos