ANC skors beskuldigde in Gardee-moordsaak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vermoorde Hillary Gardee (28). Foto: Facebook/Hillary Gardee
Die vermoorde Hillary Gardee (28). Foto: Facebook/Hillary Gardee

Een van Hillary Gardee (28) se vermeende moordenaars is Donderdag uit die ANC geskors hangende ’n interne verhoor.

Vincent Mlombo, ANC-hoofsweep in Mpumalanga, het aan Netwerk24 bevestig hulle het Philimon “Philly” Lukele (47) in die gevangenis in Mbombela besoek.

“Ons het hom persoonlik daar in kennis gestel dat hy nou geskors is,” sê Mlombo.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,759.58
-0.1%
Silwer
19.57
-1.2%
Palladium
2,160.71
+0.8%
Platinum
915.51
-1.5%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,184
+0.0%
Alle aandele
71,011
+0.1%
Hulpbronne 10
63,890
+1.0%
Industriële 25
86,864
-0.7%
Finansiële 15
16,201
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos