Deel

ANC wil hê NDZ moet Eskom red

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van plaaslike regering en tradisionele sake.
Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van plaaslike regering en tradisionele sake.

Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, die minister wat die verkoop van drank en sigarette gedurende die Covid-ramptoestand verbied het, is die ANC se voorkeurkandidaat om die voortslepende elektrisiteitskrisis op te los.

Die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) het op sy lekgotla verlede naweek aanbeveel dat die 74-jarige Dlamini-Zuma in beheer geplaas word van die voorgenome ramptoestand wat die regering wil afkondig om die krisis by Eskom te takel.

Onberispelike regeringsbronne het egter hierdie week aan Rapport gesê daar is groot druk van binne pres. Cyril Ramaphosa se eie kabinet om die NUK se aanbeveling te ignoreer. Hulle wys daarop dat Dlamini-Zuma se besluite gedurende die Covid-ramptoestand nie net ongelooflik ongewild by kiesers was nie, maar ook dat sy Ramaphosa openlik vyandiggesind is. In Desember was sy een van vier ANC-LP’s wat ’n opdrag van die party verontagsaam het en saam met die opposisie in die parlement gestem het dat Ramaphosa wel in ’n staat van beskuldiging geplaas word weens die Phala Phala-skandaal. Sy het ook in haar veldtog om Ramaphosa as ANC-president te ontsetel – die tweede keer dat sy hom vir die pos uitdaag – die president van korrupsie beskuldig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.53
-0.7%
Rand - Pond
22.71
-1.5%
Rand - Euro
19.86
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.44
-1.2%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Platinum
987.09
+1.9%
Palladium
1,403.69
-0.6%
Goud
1,973.53
-0.8%
Silwer
22.49
-0.5%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.7%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.4%
Industriële 25
99,818
+2.9%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos