Beoogde wet oor sake in township ‘onsinnig’

akkreditasie
Prof. Jannie Rossouw, waarnemende hoof van Wits se sakeskool.
Prof. Jannie Rossouw, waarnemende hoof van Wits se sakeskool.

Die Gautengse regering se pogings om buitelanders te keer om sake in townships te doen is onsinnig en is nie die manier om die provinsie se ekonomie te red nie. So sê kenners oor die provinsiale departement van ekonomiese ontwikkeling se voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Ekonomiese Ontwikkeling in Gautengse Townships.

Dit sal sekere sakebedrywighede in townships uitsluitlik vir mense met Suid-Afrikaanse burgerskap reserveer.

Die publiek kon tot Woensdag insae daarin hê nadat dit verlede week vir openbare kommentaar gepubliseer is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
-0.4%
Rand - Pond
21.21
-0.4%
Rand - Euro
18.07
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.37
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.8%
Goud
1,783.93
+0.5%
Silwer
22.46
-1.6%
Palladium
1,759.44
+1.0%
Platinum
946.50
+0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos