Betoging by grondwethof: Walus se vrylating ‘spoeg in gesig, walglik’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lede van die ANC betoog by die konstitusionele hof in Johannesburg. Foto: Twitter / MyANC
Lede van die ANC betoog by die konstitusionele hof in Johannesburg. Foto: Twitter / MyANC

Die ANC as regerende party word die hele tyd “verras” deur gebeure in Suid-Afrika.

Dakota Legoete, senior lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK), het Saterdag so tydens die ANC en sy alliansievennote, die SAKP en Cosatu, se betoging voor die konstitusionele hof in Johannesburg oor Janusz Walus se komende vrylating op parool gesê.

Die konstitusionele hof het Maandag bevind dat dié moordenaar van die destydse anti-apartheidsaktivis en SAKP-leier, Chris Hani, moet op parool vrygelaat word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.30
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
+0.8%
Palladium
1,618.86
-2.9%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos