Beurtkrag ‘kwel’ kabinet wel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mondli Gungubele Foto: GCIS
Mondli Gungubele Foto: GCIS

Die kabinet is “gekwel” oor die jongste vlaag van beurtkrag wat landwyd ontwrigting saai.

“Die feit dat dit nie op Woensdag se kabinetsvergadering bespreek is nie, beteken nie die regering gee nie daaroor om nie,” het Mondli Gungubele, minister in die presidensie, Donderdag gesê.

Dit was toe joernaliste op ’n nuuskonferensie in Pretoria by hom wou weet waarom die kabinetsverklaring wat hy voorgelees het nie ’n woord oor die fase 4-beurtkrag rep waarin die land tans deur Eskom gedompel is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.64
-0.2%
Rand - Pond
20.15
-0.4%
Rand - Euro
17.01
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,791.21
+0.1%
Silwer
20.61
-0.3%
Palladium
2,198.81
-2.0%
Platinum
941.00
-0.4%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos