‘Botswana is getroue vennoot van SA’

akkreditasie
Botswana se pres. Mokgweetsi Masisi en pres. Cyril Ramaphosa in 2018.
Botswana se pres. Mokgweetsi Masisi en pres. Cyril Ramaphosa in 2018.

Botswana se pres. Mokgweetsi Masisi en pres. Cyril Ramaphosa sal albei Vrydag in Pretoria teenwoordig wees vir die bilaterale gesprekke van dié twee lande se bilaterale kommissie.

Dit volg nadat dr. Naledi Pandor, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, haar ampsgenoot, dr. Lemogang Kwape van Botswana, en hul afvaardigings Donderdag in Pretoria vergader het.

Pandor het met die aanvang van Donderdag se vergadering gesê Suid-Afrika en Botswana het benewens hul geografiese nabyheid en gedeelde grens baie met mekaar gemeen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.92
-0.3%
Rand - Pond
20.14
-0.1%
Rand - Euro
17.04
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,752.96
-0.3%
Silwer
19.32
-1.1%
Palladium
2,153.00
-0.3%
Platinum
910.50
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,201
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos