Zondo: Brown moet Vrydag sê oor Guptas, Eskom

akkreditasie
Lynne Brown Foto: Daily Sun
Lynne Brown Foto: Daily Sun

Oudminister Lynne Brown gaan Vrydag voor die Zondo-kommissie geroep word om vrae te beantwoord oor bewerings dat Tony Gupta en sy meeloper Salim Essa haar beïnvloed het om by Eskom in te meng.

Talle getuies voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping het die naam van Brown, ’n gewese minister van openbare ondernemings asook ’n voormalige premier van die Wes-Kaap, in verband met beweerde staatskaping by Eskom genoem.

Adv. Pule Seleka SC, getuienisleier van die kommissie, het Dinsdag bevestig dat sy op die lys van getuies is wat Vrydag moet getuig. Sy sal na verwagting die hele dag getuig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.41
+0.2%
Rand - Pond
19.83
-0.0%
Rand - Euro
16.70
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,774.77
-0.3%
Silwer
20.14
-0.7%
Palladium
2,154.71
+0.1%
Platinum
935.65
-0.3%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos