Carl Niehaus eis dat veterane vrygelaat word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Carl Niehaus  Foto: Gallo Images
Carl Niehaus Foto: Gallo Images

Dit is kommerwekkend dat die gyselaarsdrama waarin onder meer Thandi Modise, minister van verdediging en militêre veterane, gekeer is om Donderdagaand ’n hotel in Irene buite Pretoria te verlaat, plaasgevind het kort nadat oudpres. Jacob Zuma met ’n videoskakel ondersteuners in KwaZulu-Natal toegespreek het.

Só sê die Defend Our Democracy-veldtog Saterdag in ’n verklaring en vra of die voorval bloot gegaan het oor betalings aan militêre veterane en of dit gedoen is om die mag van die minister van verdediging te ondermyn en om twyfel te saai oor die regering se vermoë om die situasie te hanteer.

Carl Niehaus, woordvoerder van die Umkhonto we Sizwe-militêre-veterane-vereniging (MKVA), het intussen Saterdag in ’n verklaring op Twitter gesê dié vereniging veroordeel die onnodige geweld wat gebruik is en sê Donderdagaand se voorval was nie ’n gyselaarsdrama nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos