Deel

Cele ‘nar wat geraas maak’, sê Hill-Lewis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bheki Cele, minister van polisie, Vrydag op die misdaad-imbizo in Mitchells Plain.  Foto: Gallo Images
Bheki Cele, minister van polisie, Vrydag op die misdaad-imbizo in Mitchells Plain. Foto: Gallo Images

Bheki Cele, minister van polisie, wat slaggate in Kaapstad die skuld gee vir die polisie se mislukking om kapings in die metro te keer, “maak net geraas”.

So sê Geordin Hill-Lewis, burgemeesterskandidaat van die DA in die Kaapstad-metro, nadat Cele Vrydag op ’n misdaad-imbizo in Mitchells Plain gesê het daar is ’n hoë aantal kapings in woonbuurte soos Langa en Khayelitsha omdat daar so baie slaggate is. Kapers weet dat motoriste stadiger daar moet ry en wag hulle dan in, volgens Cele.

Hill-Lewis sê terwyl Cele slaggate die skuld gee, is hy die “ANC-meesterbrein” agter die plan vir ’n enkele polisiediens om so die mag van die Kaapstad-metro weg te vat. Dit sal daartoe lei dat die metro se wetstoepassingseenheid na die Suid-Afrikaanse Polisiediens oorskuif en die metro nie sy eie prioriteite vir polisiëring kan bepaal nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
963.03
-0.5%
Palladium
1,420.35
+1.0%
Goud
1,973.05
+0.8%
Silwer
23.34
+1.1%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos