Chikane kry nie steun omdat hy ‘ANC-kader’ en van ‘ou garde’ is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eerw. Frank Chikane Foto: Leanne Stander
Eerw. Frank Chikane Foto: Leanne Stander

Eerw. Frank Chikane is ’n “ANC-kader” met geen “etiese konsekwentheid en geen tegniese kennis van die huidige intelligensie-omgewing nie, en is uit die ou garde”.

Dít is onderskeidelik waarom die DA en EFF Woensdag die ANC se benoeming van Chikane vir die pos van inspekteur-generaal van die intelligensiedienste (IGI) in die Nasionale Vergadering (NV) verwerp het.

Chikane is ’n voormalige anti-apartheidsaktivis en politieke gevangene wat tydens die bewind van oudpres. Thabo Mbeki as direkteur-generaal in die presidensie gedien het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.90
-0.2%
Rand - Pond
20.13
+0.0%
Rand - Euro
17.03
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,753.19
-0.3%
Silwer
19.35
-1.0%
Palladium
2,151.47
-0.3%
Platinum
910.50
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,201
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos