Cosatu bekommerd oor stand van sake in ANC

akkreditasie
COSATU logo
COSATU logo

Faksie-binnegevegte wat tans in die ANC woed, asook die onenigheid tussen ANC- en regeringsleiers, is ’n groot probleem, sê die ANC-alliansievennoot Cosatu.

Dít terwyl die South African Federation of Trade Unions (Saftu) meen dié ANC-verdeeldheid is waarom die regering tans “in duie stort en terselfdertyd oorval word deur kaderontplooiing, korrupsie en growwe verwaarlosing”.

Bogenoemde is van die gevolgtrekkinge oor die trajek van die Suid-Afrikaanse politiek wat albei dié vakbondfederasies se hoofrade op hul onderskeie hoofraadsvergaderings die afgelope week gemaak het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos