CR-kamp sien rooi oor Ace se vryery met die EFF

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ace Magashule, geskorste sekretaris-generaal van die ANC, Maandag by Marshall Dlamini, sekretaris-generaal van die EFF.           Foto: EFF
Ace Magashule, geskorste sekretaris-generaal van die ANC, Maandag by Marshall Dlamini, sekretaris-generaal van die EFF. Foto: EFF

Pres. Cyril Ramaphosa se ondersteuners in die ANC wil toesien dat Ace Magashule en Tony Yengeni permanent uit die ANC geskors word weens hul noue bande met die EFF.

’n Bron na aan die president sê hulle wil Magashule, geskortste sekretaris-generaal van die party, en Yengeni, lid van die party se nasionale uitvoerende komitee (NUK), permanent uit die party verwyder omdat “hulle kop in een mus met die EFF is”.

Dit kom nadat foto’s die afgelope Sondag op die EFF se Twitter-profiel versprei is waar Magashule die EFF se viering van die Vryheidsmanifes in Soweto bygewoon het. Op die foto’s is Magashule diep in gesprek met Marshall Dlamini, sekretaris-generaal van die EFF, en adv. Dali Mpofu, voormalige voorsitter van die EFF en steeds lid van die EFF se hoogste besluitnemingsliggaam.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.2%
Rand - Euro
16.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos