Cyril beloof ANC-regering se steun aan koalisieregerings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa

Nuwe koalisieregerings in metro’s en munisipaliteite landwyd sal nie deur die nasionale of provinsiale ANC-regerings ontwrig of gedestabiliseer word nie.

Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagmiddag dié versekering aan LP’s in die parlement gegee. “Laat ons hoop dat die koalisieregerings wat saamgestel is vir die volle vyf jaar(-termyn) goed funksioneer soos verwag word. Dit sal die slegste vir my wees as daar ontwrigting en onstabiliteit is,” het Ramaphosa in sy eerste mondelinge vraag-en-antwoord-sessie in die Nasionale Vergadering sedert 1 November se plaaslike verkiesings gesê.

“Ons aanvaar die mense het gepraat en dat hul wens uitgevoer moet word. Ons sal ondersteunend teenoor die saamgestelde regerings optree.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 76/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+0.3%
Rand - Pond
21.10
+0.4%
Rand - Euro
17.95
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,772.28
+0.2%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,855.14
+4.0%
Platinum
949.25
+0.9%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,616
+0.1%
Alle aandele
71,100
+0.1%
Hulpbronne 10
67,242
-0.5%
Industriële 25
93,879
+0.2%
Finansiële 15
14,001
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos