Cyril moet sê oor kaders, eis DA

akkreditasie
Dr. Leon Schreiber
Dr. Leon Schreiber

Pres. Cyril Ramaphosa moet alle besluite van die ANC se kaderontplooiingskomitee bekend maak toe hy tussen 2013 en 2018 voorsitter daarvan was, asook elke CV wat deur die komitee oorweeg is, weens die vermoede dat dié komitee se optrede die Grondwet geskend het.

Dít is wat die DA eis in ’n aansoek wat die afgelope week na Luthuli-huis, die ANC se Johannesburgse hoofkantoor, gestuur is kragtens die wet op die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (Paia).

Die DA-LP dr. Leon Schreiber vra toegang tot elke notule van elke vergadering van die kaderontplooiingskomitee sedert 2013.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Malaysia (w) 0
United Arab Emirates (w) 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 67/0
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 264/6
New Zealand 329/10
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+1.0%
Rand - Euro
16.67
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.3%
Goud
1,826.32
+0.2%
Silwer
21.14
+0.9%
Palladium
1,880.00
+2.0%
Platinum
911.50
+0.2%
Brent-ruolie
110.05
-1.5%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos