Cyril openlik uitgetart uit sy kabinet en ANC-koukus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril RamaphosaFoto: GCIS
Pres. Cyril RamaphosaFoto: GCIS

Pres. Cyril Ramaphosa word nou openlik vanuit sy eie kabinet en ANC-koukus in die parlement uitgetart.

Aan die een kant het Lindiwe Sisulu, minister van toerisme, Vrydag opnuut ’n sarsie skote in haar nou openlike oorlog teen Ramaphosa afgevuur. Dié keer in nóg ’n verklaring waarin sy Ramaphosa se mediaspan as “doelbewus moedswillig” aanval. Sy het ook weer ontken dat sy ná ’n vergadering met hom ingestem het om haar uitlatings oor die regbank in ’n meningstuk terug te trek óf om daarvoor om verskoning te vra.

Dít terwyl die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) Vrydag ook aangedui het dat hy na aanleiding van ’n klag deur ’n ANC-LP, Mervyn Dirks, sal voortgaan met ’n ondersoek teen Ramaphosa oor onlangse uitlatings in ’n uitgelekte klankgreep dat belastingsbetalersgeld in die verlede gebruik is om interne ANC-veldtogte te befonds.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.04
-0.7%
Rand - Pond
19.83
+0.3%
Rand - Euro
16.81
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,816.71
+0.1%
Silwer
21.43
-0.9%
Palladium
1,997.00
-2.9%
Platinum
939.00
-1.8%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos