DA keer nou terug na sy ‘basiese beginsels’

akkreditasie
Gwen Ngwenya. Foto: Argief
Gwen Ngwenya. Foto: Argief

Verby is die dae van verskonings; om kiesers as vanselfsprekend te aanvaar en onduidelikheid oor presies waarvoor die DA staan.

Nou word daar hard gewerk daaraan om die party te herbou, opnuut te fokus en met die mense van Suid-Afrika te konnekteer.

Dít was die ondubbelsinnige boodskap van die DA die afgelope naweek ná die eerste vergadering van die party se federale leierskap (Fedex) vandat John Steenhuisen as tussentydse leier en dr. Ivan Meyer as tussentydse nasionale voorsitter verkies is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.76
+0.6%
Rand - Pond
19.82
+0.1%
Rand - Euro
16.84
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.19
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,853.20
+0.4%
Silwer
21.78
+0.1%
Palladium
1,997.73
+1.4%
Platinum
956.79
-0.2%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.8%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos