DA: Plaasmoorde is ’n haatmisdaad

akkreditasie
Gee hulle vir ons, vra betogers in Bronkhorstspruit. Foto: Isabel Venter
Gee hulle vir ons, vra betogers in Bronkhorstspruit. Foto: Isabel Venter
Isabel Venter

Die DA se federale kongres het besluit dat plaasaanvalle- en moorde tot prioriteits- en haatmisdaad verklaar moet word.

Altesaam 91,38% van afgevaardigdes het Sondag vir ’n resolusie gestem om plaasaanvalle- en moorde te stop. Sowat 38 beleidsresolusies sal deur die loop van die oggend bespreek word.

Dianne Kohler Barnard, die DA-LP wat die resolusie voorgestel het, het in haar spreekbeurt gesê dat lede van landelike gemeenskappe dikwels in plaasaanvalle “vermink en verblind” word terwyl die “ANC-gesinde media” daaroor swyg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos