DA sê Zondo weerhou inligting oor ANC se kaderontplooiing

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Leon Schreiber
Dr. Leon Schreiber

Die DA beskuldig die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping daarvan dat hy inligting oor die ANC se kaderontplooiingskomitee van die publiek weerhou.

Dr. Leon Schreiber, DA-LP en die party se woordvoerder oor staatsdiens en administrasie, is “baie bekommerd” nadat die kommissie ’n versoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (Paia) van die DA om dié rekords van die ANC te verkry, geïgnoreer het.

Die DA het op 25 Augustus die versoek by die kommissie ingedien nadat pres. Cyril Ramaphosa op 11 en 12 Augustus daar getuig het dat geen notules bestaan vir vergaderings van die ANC se kaderontplooiingskomitee toe hy vyf jaar lank voorsitter van die komitee was nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.13
+1.3%
Rand - Pond
20.64
+1.1%
Rand - Euro
17.15
+1.4%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,838.68
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,046.50
+2.2%
Platinum
1,047.00
+2.0%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos