DA wil halt roep oor teiken van produktiewe plase vir ‘hervorming’

akkreditasie
Thoko DidizaFoto: GCIS
Thoko DidizaFoto: GCIS

Die regering moet sy program om sowat 700 000 hektaar ongebruikte en leë staatsgrond landwyd vir grondhervormingsdoeleindes beskikbaar te stel, dringend stop.

Dít totdat Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, volgens die DA die voortslepende verwarring oor die teiken van plase van opkomende boere wat reeds suksesvol op staatsgrond boer, uitgeklaar het.

Annette Steyn, DA-woordvoerder oor landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, het Sondag gesê dat bogenoemde program opkomende boere kan benadeel nadat dit bekend geword het dat sommige van die plase op die gepubliseerde lys, reeds produktief vir landboudoeleindes deur opkomende boere aangewend word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 436/6
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.97
-0.3%
Rand - Pond
19.77
+0.5%
Rand - Euro
16.79
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,815.59
+0.0%
Silwer
21.64
+0.0%
Palladium
2,092.50
+1.8%
Platinum
962.00
+0.6%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,051
+0.0%
Alle aandele
69,742
+0.1%
Hulpbronne 10
72,775
-0.0%
Industriële 25
77,668
-0.2%
Finansiële 15
15,995
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos