Deel

DA wil met wetsontwerpe stabiliteit in koalisieregerings versterk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Siviwe Gwarube, DA-hoofsweep.Foto: Jaco Marais
Siviwe Gwarube, DA-hoofsweep.Foto: Jaco Marais

Die DA is bekommerd oor die gebrek aan stabiliteit in verskeie metro-regerings oor die land heen en veral oor wat dit inhou vir moontlike nasionale of provinsiale koalisieregerings ná die verkiesing aanstaande jaar.

Daarom het dié party private wetsontwerpe ingedien om koalisieregerings te probeer stabiliseer.

’n Kennisgewing in dié verband is onlangs in die Staatskoerant gepubliseer waar gevra word vir insette van die publiek. Met dié wetsontwerpe wil die party die wantrouemosies teen ampsdraers in die drie regeringsfere, tot ’n jaar beperk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 524/4
Ireland 172/10 & 160/4
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos