Die NVG is 'te arm' om staatskapers te vervolg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adv. Glynnis Breytenbach
Adv. Glynnis Breytenbach

Die kans is skraal dat enige van die aanbevelings in die Zondo-verslag op noemenswaardige vervolgings gaan uitloop. Daarvoor is daar hopeloos te min ervare, kundige aanklaers by die nasionale vervolgingsgesag (NVG), sê adv. Glynnis Breytenbach, DA-woordvoerder oor justisie en voorheen een van die land se voorste staatsadvokate.

“As die regering enigsins ernstig is daaroor om iets aan staatskaping te doen, sal hy die begroting van die NVG dringend moet vergroot. Die vermoë om al die vervolgings in te stel wat in die verslag aanbeveel word, is eenvoudig nie daar nie,” sê sy.

Volgens die begrotingsraamwerk wat Tito Mboweni in Maart 2020 by die parlement ingedien het, sou R4,9 miljard vanjaar (in die boekjaar 2021-’22 wat einde Maart vanjaar eindig) vir die NVG bewillig word. Maar in die begrotingsraamwerk wat in Maart verlede jaar ingedien is, is die bedrag met R459,8 miljoen teruggesny tot R4,446 miljard. Dis ’n volle 9,37% minder as wat die NVG vanjaar tot sy beskikking sou gehad het. Die besnoeiings is gedoen om geld te kry vir maatskaplike hulp aan behoeftiges wat weens die Covid-19-pandemie inkomste verloor het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 266/6
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.50
-0.7%
Rand - Pond
21.05
-0.3%
Rand - Euro
17.56
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.12
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.8%
Goud
1,812.70
-0.4%
Silwer
23.47
+1.9%
Palladium
1,909.00
+1.6%
Platinum
988.50
+1.2%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos